
hoe ek regtig lyk - deon meiring lyrics
kyk net my vlerke is lende lam
ek loer oor my skouers en voel hoe ek val
my koers deur die wolke is w*nkelrig
so dra ek my briewe die uitspansel in
ek dra my vel al lank
soos ‘n kleed van onsigbaarheid
en ek d*nk dit is hoog tyd
so ek vervel myself daar uit
oe ek voel kaal om te sien hoe ek regtig lyk
ek sal moet sien hoe ek regtig lyk
lig spatsels gee vorm aan my lyf
ek waag dit om weer aan mysеlf te verskyn
waarskuwing op my koevеrt geskryf
die briewe hier binne laat breekbaarheid uit
ek dra my vel al lank
soos ‘n kleed van onsigbaarheid
en ek d*nk dit is hoog tyd
so ek vervel myself daar uit
oe ek voel kaal om te sien hoe ek regtig lyk
ek sal moet sien hoe ek regtig lyk
hierdie vlerke is nerf af gevlieg
maar ek bid dat my vere sal terug kom
vir my vryheid sal ek daarvoor wag
ek dra my vel al lank
soos ‘n kleed van onsigbaarheid
en ek d*nk dit is hoog tyd
so ek vervel myself daar uit
oe ek voel kaal om te sien hoe ek regtig lyk
ek sal moet sien hoe ek regtig lyk
ek sal moet sien hoe ek regtig lyk
ek sal moet sien hoe ek regtig lyk
ek sal moet sien hoe ek regtig lyk
Random Song Lyrics :
- lento - nadie calavera lyrics
- all i want is you - jerney kaagman lyrics
- son of flynn - joss lyrics
- оторва (prod. arcadeera) - olsam x briddibie lyrics
- grandiose - jamie berry lyrics
- softer - mooney lyrics
- squishy - mello lyrics
- under the scourge of lamashtu - atrexial lyrics
- change - anthony stewart head lyrics
- party rock anthem - tyler ward lyrics