rondomtalie - ddisselblom lyrics
ons twee ken mekaar al jare lank
ons staan aan mekaar se binnekant, maar alles is nie pluis tussen jou en my
jou roesbruin hare en jou oë wat gloei
sal my bybly soos die winterson, maar alles is nie pluis tussen jou en my
[koor]
en die rondomtalie skuur by my verby
want ek weet nie regtig hoe dit is om lief te kry
ons twee ken mekaar al jare lank, maar ons trane bly aan die buitekant, want alles is nie pluis tussen jou en my
elke woord en fluistering
sal my bybly soos diе laat herfswind, maar alles is nie pluis tussеn jou en my
[koor]
en die rondomtalie skuur by my verby
want ek weet nie regtig hoe dit is om lief te kry
en ek wonder oor die jare, elke dag se ure
en ek sit en droom op my rondomtaliemaan
ek en ek wonder oor die jare, elke dag se ure
en ek sit en droom op my rondomtaliemaan
[koor]
en die rondomtalie skuur by my verby
want ek weet nie regtig hoe dit is om lief te kry
Random Song Lyrics :
- nuestra canción - la pandilla lyrics
- the concoction - jarv lyrics
- seek you out - drrty pharms lyrics
- delores - lil xtra lyrics
- james alley blues - aaa lyrics
- track star - henny honey lyrics
- sense of paradise - joey capo lyrics
- mood - b lyrics
- metallic black - nines lyrics
- rei e rainha - fernando & sorocaba lyrics