montagu - david kramer lyrics
montagu-u-u-u-u-u-u… ek drink jou muskadel
ek sit hier op my rusbank, my voete op ‘n springbokvel
die klein karoo …. of ‘n kannaland
die son steek die langeberge aan die brand
sê vir my nou wi is u
‘n hofmeyer van montagu
getroud met van deventer van barrydale
ek ken jou pa se tante op bonnievale
ja, sy was le grange van ladysmith
rossouw is sy getroud, ja nou verstaan ek dit
kafeetjie op die hoekie het ‘n rooi sinkdak
die mure is vol advertensies geplak
drink ‘n coca-cola, rook springbok tabak
en buite in die son daar lê ‘n slapende brak
die kogmanskloof, die outiniquas
wit lê die sneeu op die tradouxspas
so krom soos die nekkie van ‘n kalbaspyp
en stadig word die brandewyn druiwe ryp
montagu-u-u-u-u-u-u… ek drink jou muskadel
ek sit hier op my rusbank, my voete op ‘n springbokvel
die klein karoo …. of ‘n kannaland
die son steek die langeberge aan die brand
Random Song Lyrics :
- patti peru - public access t.v. lyrics
- what y'all doin - yslog lyrics
- family rap cypher 2016 - ksi lyrics
- vip - dirtymaulwurf & presto lyrics
- little chicken - zheani lyrics
- a lot - lil boy jap lyrics
- upgrade - raj (kenya) lyrics
- split second - mayham lyrics
- i know a guy - e-40 lyrics
- only if you - tg ibro lyrics