oppieplaas - bacchus nel lyrics
volg kronkelpad tot aan die buitekant
soos die kraai vlieg suid, lê die [plaas] verblyding
hierso het ek jou lief op die [dam] se wal
in ‘n vierkanthuis bly ek en al my bra’s
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons [vang]
*landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die [wind], blommekind
gevaarligte flikker, jy’s in jou twintigs
*gaschamber in jou *driveway en die hangman by jou [voordeur]
maar sê my, [glo] jy aan die *pixies
aan drome en drake en aan feetjies?
oppiе plaas,…oppie plaas
ja, die boerе wil ons vang
*landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s [verlore] in die wind, blommekind
dis vreemde vriende in my novylon [kombuis]
en ‘n *general electric [yskas] wat laat nag nog suis
en op die [stoof] staan ‘n pot vol kruie*tee
sê my wat d*nk jy van my nuwe idees
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
*landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
swart*en*wit*tv, *e*tv
en die plaaslyn is geknip so dit help nie ma [bel] nie
‘n silwer *hi*fi wat heeldag [lawaai]
en dokter hoffman [sorg] vir die *smiles
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
*landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
bob marley se gesig teen daai spierwit [muur]
en die *fullmoon van ‘n daggapyp wat die [aand] verlig
en op daai [tafel] speel ek en jy weer skaak
is dit jou skuif? wel, *check mate, my bra
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
*landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
daar lê in my arms in daai blouste, blouste [kamer]
en ek moet net vir jou sê: “dit was nooit my [plan] nie
maar soos in die [lewe] is alles hier net tydelik
jy’s opsoek na liefde, maar lus sal alles opfok”
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
*landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
*landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, dromekind
(* english)
Random Song Lyrics :
- freestyle - 21 slaughter lyrics
- psychopathic dream (demo version) - the secret suspects lyrics
- napagod - par. lyrics
- caution - nwm cee murdaa lyrics
- lavi$h - kane bailey lyrics
- экстаз (ecstasy) - groza lyrics
- ishq meetha - palak muchhal lyrics
- a je pendu - dafina zeqiri lyrics
- sönmedi - umut capone lyrics
- se incomoda - maisnerd lyrics