in twee geskeur - as jy sing lyrics
[vers 1]
hoe kon ek d*nk dit was eg
ek het geweet dis te goed om waar te wees
maar wat ek voel is weg
ek kan nie bekostig om te lewe in die vrees
[voorkoor]
hoe sal ek ooit kan weet
hoe jy voel
want jy’t my hart gebreek
[koor]
ek’s in twee geskeur
met trane vlak hier in my oë
ek sal hieruit leer
want alles wat ons was is nou verby
en ek het seer
want ek het my hart op jou verloor
ek wil loop en net verdwyn
dat ek ontslae raak van die pyn
[vers 2]
hoe kon jy my so vеrraai
dieselfde bеlofte aan al die ander gemaak
want alles het om jou gedraai
nie eers die aand onder die sterre
maak vir jou meer saak
[voorkoor]
hoe sal ek ooit kan weet
hoe jy voel
want jy’t my hart gebreek
[koor]
ek’s in twee geskeur
met trane vlak hier in my oë
ek sal hieruit leer
want alles wat ons was is nou verby
en ek het seer
want ek het my hart op jou verloor
ek wil loop en net verdwyn
dat ek ontslae raak van die pyn
Random Song Lyrics :
- falling apart - andiroo lyrics
- drive home/in2u - max diaz lyrics
- weatherman - casey l'heureux lyrics
- hound - osamason lyrics
- dreamcast - kusko lyrics
- when glory stands revealed - margaret becker lyrics
- afumba world - the afumbas lyrics
- zero tolerance - the cunts (uk) lyrics
- all in - made (deu) lyrics
- råtøff bondeknøl - knc hoxy lyrics