somerson - appel lyrics
[vers 1]
winter groet my met ha yskoue hande
dis leeg in my hart ek kan voel hoe brand dit
ek wil skree oor die goed wat hier op my hart sit
vir die wêreld basyn hoe ek jou nou mis
mis jy, mis jy my terug
[koor]
want jy is my somerson, wat die winter se letsels met ‘n smile vermom
die hitte wat my red voor die koue kom, jy steel my woorde ja jy my maak my stom
ja jy dus het jy is my somerson wat oor my sal waak al word ek oud en krom
dis moeilik tog te maklik om dit op te som
jy slaan die ritme op my hart se drom
ja jy is my somer, my somerson
[vers 2]
ek tattooeer skryf jou naam op my hart en my are
my liggaam se herfs het verander met blare
en gee jou my woord ek wil jou nie verloor
sonder siel of hart bly nie veel oor kan jy
kan jy my hoor
[koor]
want jy is my somerson, wat die winter se letsels met ‘n smile vermom
die hitte wat my red voor die koue kom, jy steel my woorde ja jy my maak my stom
ja jy dus het jy is my somerson wat oor my sal waak al word ek oud en krom
dis moeilik tog te maklik om dit op te som
jy slaan die ritme op my hart se drom
ja jy is my somer, my somerson
[vers 3]
jy staan voor my deur sê wil weer probeer
soek ‘n wil en ‘n weg
my kwaad opgeskeer by die deur uitgevee want vir jou sal ek veg
[koor]
want jy is my somerson, wat die winter se letsels met ‘n smile vermom
die hitte wat my red voor die koue kom, jy steel my woorde ja jy my maak my stom
ja jy dus het jy is my somerson wat oor my sal waak al word ek oud en krom
dis moeilik tog te maklik om dit op te som
jy slaan die ritme op my hart se drom
ja jy is my somer, my somerson
ja jy is my somer, my somerson
Random Song Lyrics :
- grip around my neck - ttorrak lyrics
- contradição - carlos sanches & filipe keil lyrics
- все мои друзья мертвы (all my friends are dead) - txnxnsi lyrics
- a fortnite banger - the poof diary lyrics
- facts - 9tails lyrics
- there - wyatt c. louis lyrics
- rob us blind - wave white lyrics
- уйди от меня - cation lyrics
- комфорт+ ( comfort+) - sial (rus) lyrics
- high school monster - ロクデナシ宇宙 (rokudenashi universe) lyrics