patriot - appel lyrics
[vers 1]
voel jy dit is jou land
(ja my vriend eks ‘n patriot)
skryf jou naam in die bosveld sand
(ja my vriend eks ‘n patriot)
jy’t ‘n stem gekry begin te praat
(ja my vriend eks ‘n patriot)
is tyd dat jy weer jou kruisie maak
(ja my vriend eks ‘n patriot)
sal jy veg vir jou medemens
(ja my vriend eks ‘n patriot)
jou lewe gee vir ‘n ander een
(ja my vriend eks ‘n patriot)
[?] vir ‘n slag weer braai
(ja my vriend eks ‘n patriot)
hoop geloof en liefde saai
(ja my vriend eks ‘n patriot)
[koor]
kan jy hoor daars ‘n stem wat roep
dis jou boere hart wat net aanhou soek
dis wie jy is en dis in jou bloed
ja my vriend eks ‘n patriot
is jy die een wat die vakkel dra
is dit moeilik raak wil jy die vrae vra
as vir niks staan sal jy vir alles val
ja my vriend eks ‘n patriot
[vers 2]
is nou die tyd om saam te staan
(ja my vriend eks ‘n patriot)
die stilte breek en geraas te maak
(ja my vriend eks ‘n patriot)
die kleinste flam kan ‘n veld brand maak
(ja my vriend eks ‘n patriot)
laat ‘n duisend stem weer een man raak
(ja my vriend eks ‘n patriot)
[koor]
kan jy hoor daars ‘n stem wat roep
dis jou boere hart wat net aanhou soek
dis wie jy is en dis in jou bloed
ja my vriend eks ‘n patriot
is jy die een wat die vakkel dra
is dit moeilik raak wil jy die vrae vra
as vir niks staan sal jy vir alles val
ja my vriend eks ‘n patriot
kan jy hoor daars ‘n stem wat roep
dis jou boere hart wat net aanhou soek
dis wie jy is en dis in jou bloed
ja my vriend eks ‘n patriot
is jy die een wat die vakkel dra
is dit moeilik raak wil jy die vrae vra
as vir niks staan sal jy vir alles val
ja my vriend eks ‘n patriot
Random Song Lyrics :
- nothing compares - the village church lyrics
- ピオニ一 (peony) - yonige lyrics
- wheres waldo 2 mozzy diss - cml lavish d lyrics
- hey there - eddison lyrics
- don't worry - boomdabash lyrics
- dirty dancing - slax-music lyrics
- equations - dean kelly{math} lyrics
- eo-eo - briga lyrics
- forever - end of the world lyrics
- doors - madeinparis lyrics